Jurie & Natasha

12 November, 2022 – De Pecan Valley, Heidelberg R42
Natasha Momberg
Die Bruid
Jurie Fourie
Die Bruidegom

Ons trou!

12 November 2022 — De Pecan Valley, Heidelberg R42

Ons word 'n familie in

  • Days
  • Hours
  • Minutes
  • Seconds

Ons Liefde.

Ons Storie

Op 13 November 2020 het ons vir die eerste keer ontmoet.

Minwetend dat op daardie dag ons altwee se lewens vir die beter sou verander. Tussendeur die laat aand koffies en braai’s op naweke, het ons net meer en meer verlief geraak op mekaar.

Jurie het my op die 14de Augustus gevra om te trou en die antwoord was natuurlik JA! Ons is werklik geseën met ‘n liefde wat onvoorwaardelik lief het. ‘n Omgee en deurnis vir mekaar wat nimmereindigend is.

Ons sien uit om julle almal te sien!

12.11.2022

Troue

Tyd Verloop

01

Neem jou sitplek

15:00

02

Seremonie

15:30

03

Kuier op die stoep

17:00

04

Bruidspaar fotosessie

17:00

05

Dansvloer Open

06

Lekker Eet

07

Nagereg

08

Gooi Mielies!
Vrae

Waar & Wanneer

R.S.V.P

R.S.V.P asseblief voor 1ste Oktober 2022



Geskenkie

Ons huisie is klaar geveer, ons sal 'n geldjie meer waardeer.

Jurie & Natasha